TEKS VIR DIE DAG
 “O Here, ek het gehoor wat van U vertel word. Ek is in verwondering oor alles wat U gedoen het. Doen in ons tyd ook hierdie dinge wat U in die verlede gedoen
het.”
Habakuk 3:1

KUNS OOR HERONTDEK
Kuns deur Yongsung Kim

'N GEDAGTE OM TE OORWEEG
He who can no longer pause to wonder and stand rapt in awe, is as good as dead; his eyes are closed.
- Albert Einstein

GESPREK MET GOD
Gesels met God oor jou reaksie rondom die kunswerke. Watter een trek jou? Waarom is dit?
Wat is die begeerte wat in jou losgemaak word wanneer jy na die verskillende beelde kyk? Het enige een ‘n negatiewe reaksie in jou? Gesels ook met God daaroor.