TEKS VIR DIE DAG
“Vertrou volkome op die Here en moenie op jou eie insigte staatmaak nie. Ken Hom in alles wat jy doenen Hy sal jou die regtepad laat loop.”
Spreuke 3:5,6

GEBEDE OM ONS TE HELP HERVERBIND

Christ be with me, Christ within me, Christ behind me, Christ before me, Christ beside me, Christ to win me, Christ to comfort me and restore me, Christ beneath me, Christ above me, Christ in quiet, Christ in danger, Christ in hearts of all that love me, Christ in mouth of friend and stranger.

- Saint Patrick

 “Onse Vader wat in die hemele is, laat u Naam geheilig word; laat u koninkryk kom; laat u wil geskied, soos in die hemel net so ook op die aarde; gee ons vandag ons daaglikse brood; en vergeef ons ons skulde, soos ons ook ons skuldenaars vergewe; en lei ons nie in versoeking nie, maar verlos ons van die Bose. Want aan U behoort die koninkryk en die krag en die heerlikheid tot in ewigheid. Amen.” 

- Matteus 6

“Vader, gee my die genade om die dinge wat nie verander kan word nie, met kalmte te aanvaar.  Gee my ook die krag en moed om die dinge wat verander moet word, te verander. En skenk my die wysheid om

tussen die twee te kan onderskei.” 

- The Serenity Prayer, Reinhold Niebuhr

 

Welcome, welcome, welcome.

I welcome everything that comes to me today

because I know it’s for my healing.

I welcome all thoughts, feelings, emotions, persons, situations, and conditions.

I let go of my desire for power and control. I let go of my desire for affection, esteem, approval and pleasure.

I let go of my desire for survival and security. I let go of my desire to change any situation, condition, person or myself.

I open to the love and presence of God and

God’s action within. Amen

- Fr. Thomas Keating


GESPREK MET GOD
Bid die gebed wat jou aanraak.