TEKS VIR DIE DAG
“Jesus het ook vir die dissipels gesê: “As julle lief is vir My, dan sal julle doen wat Ek vir julle sê. Ek sal vir die Vader vra en Hy sal vir julle 'n ander Helper gee. Die Helper is die Heilige Gees. Die Gees sal altyd by julle bly.”
Johannes 14: 15 - 16

KUNS OOR HERVERBIND

GESPREKSAKTIWITEIT SAAM MET GOD
Gesels met God oor jou reaksie rondom die prente. Watter een trek jou? Wat is die begeerte wat in jou losgemaak word wanneer jy na die verskillende beelde kyk? Het enige een ‘n negatiewe reaksie in jou? Gesels ook met God daaroor.

‘N GEDAGTE OM TE OORWEEG
“The work of community, love, reconciliation, restoration is the work we cannot leave up to politicians. This is the work we are all called to do.”
- Shane Claiborne